Local sportSport
Bokstoernooi hier aangebied
Die Middelburg Boxing Academy, wat net ’n paar maande gelede sy handskoene afgestof het, groei vinnig.
So vinnig dat hy sy eerste toernooi op 16 November aanbied by 12 Slegtkampstraat.
Die inweeg sal vanaf 8:00 gehou word met die eerste leer wat om 12:00 klap.
Toegang is gratis en daar gaan verversings te koop wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



