Local sportSport
Rooies doen dit in die nag
Die Rooies Tekkies nagwedloop word vanaand (18 September 2019) aangebied.
Die wegspring is by HTS Middelburg se A-rugbyveld om 19:00.
Die inskrywingsgeld beloop R30 vir die 4.9km en R50 vir die 10 kilometer.
Prysgeld en medaljes vir almal wat klaarmaak is op die spel.
Vir navrae bel Theuns Luus by 083 630 9729.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



