Local sportSport
Gaan draf in natuur
Die Gorge veldwedlope word weer Saterdag aangebied met afstande wat wissel van 2.5 kilometer tot 18 kilometer.
Daar is ook ’n baan vir fietsryers.
Die afstande het die interessante name van Avontuur Vallei, Wild Camp, Wetland en die Bobbejaan Loop.
Vir navrae bel Ryk by 083 528 9586.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



