Local sportSport
Groot sportdag Saterdag by Middies
’n Sportdag met netbal, hokkie en sewes rugby word Saterdag (31 Augustus) by Hoërskool Middelburg aangebied.
Van o/13 tot o/17 spanne gaan deelneem aan die “netbal fast fives”, hokkie 5’s en die Barloworld Hino sewes.
Toegang is net R20 per persoon.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



