Local sportSport

Visvangreeks: Episode 1 – Hoeke om swartbaars te vang

Eben van Dyk begin hierdie week ’n reeks waarin hy hengelaars, wat dalk nog nooit suksesvol swartbaars gehengel het nie wys hoe om dit so maklik moontlik te doen.

Die eerste episode in die reeks gaan oor watter hoeke wat jy moet aankoop vir jou swartbaars viskassie.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button