GeneralLocal sportSport
Ferro’s beklink derby in tweede helfte
'n Uitstekende tweede helfte deur Ferro's het gesorg dat Nashua Middelburg die groot derby 16-40 op die Kees Taljaard Stadion verloor het. Dít na die tuisspan op 'n stadium 13-0 voorgeloop het.
• Middelburg het die eerste wedstryd op die Pumastadion 30-28 gewen.
• Nog foto’s en stories sal in die Vrydaguitgawe verskyn.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







