GeneralLocal sportSport
‘n Groot jaar vir Middie o/14’s
Hoërskool Middelburg spog vanjaar met 'n sterk o/14A-rugbygroep. Hulle is die enigste onoorwonne span in die liga ná hulle vir HTS Middelburg en Nelspruit in die groepwedstryde getroef het.
Jan Joubert se span sal nou na die wintervakansie teen Nelspruit in die eindstryd van die Mpumalanga Makroskoolliga te staan kom.
• Uitslae (groepwedstryde):
20-7 teen HTS Middelburg
7-0 teen Nelspruit.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




