Local sportSchool sportSport

Middiehokkie maak amok

Hoërskool Middelburg se seunshokkiespanne het amok gemaak by die provinsiale uitspele.

Die skool se o/14A-span is provinsiale naaswenners, terwyl die o/16A’s die trofee met Nelspruit deel.

Uitslae:

• o/14A:

9-1 teen Oosterland

1-2 teen Nelspruit (finaal)

• o/16A:

4-2 teen HTS Middelburg

1-1 teen Nelspruit (finaal)

• Die spanne is weer op 1 Augustus in aksie by die Noordvaalwedstryde in Krugersdorp.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button