Local sportSport
Old Boys is reg vir Saterdag!
Hulle mag dalk nie meer oor die spoed en krag van hul jeug beskik nie, maar met die grysheid kom daar rugbywysheid. Die Old Boys se oefeninge was berekend, dog doeltreffend in die koue Hoëveldse wintersnagte.
Een ding is egter seker – of jy nou ‘n Renegade, Kanonkop, Middie of Rooi Bul is – dinge gaan Saterdag op die Kees Taljaard Stadion kóók!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




