Local sportSport
Lebo weer goud werd
Hoërskool Middelburg se Lebogang Maloka het sy goue lopie voortgesit, toe hy die 100m met 'n tyd van 10.51s by die ASA Kampioenskap gewen het. Maloka het vroeër twee goue medaljes en 'n silwer medalje by die SA Kampioenskap verower.
Middies se uitslae:
• Lebogang Maloka: 100m 10.51s (goud)
• Mbuso Mahlangu: hoogspring 1.85m (elfde)
• Jaco Jacobsz: 400m in ‘n tyd van 49.17s (vierde in uitdun) en 49.12s (vyfde in finaal). Sy 4x400m-aflosspan verwerf die silwer medalje.
• Romeo Dikotope: 13de in 5000m in ‘n tyd van 16:13:00min.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



