Local sportSport

Loskop is vol!

Die 30ste Forever Resorts Loskop Marathon is om die draai en die wedloop is blyk om gewilder as ooit te wees.

Inkrywingsgetalle bars letterlik uit hul nate. Die sluitingsdatum was 13 Maart en tans is daar 3744 inskrywings vir die 50km en 1576 vir die 21km. Byna 900 tydelike lisensies gaan uitgereik word.

• Die wedloop spring op 18 April weg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button