Local sportSport
Proewe by arena aangebied
Die jaarlikse Mpumalanga Binnenshuise Krieketproewe word weer by Middelburgarena gehou.
• Juniors (o/11, o/13, o/15 en o/18): 25 Januarie 2015
• Oor 35 en oor 50 mans: 1 Februarie 2015
• Onder 23 en oor 45 mans: 8 Februarie 2015
• Ope mans en ope vroue: 15 Februarie 2015
• Oor 30 en oor 40 mans: 22 Februarie 2015
Die proewe begin om 12:00 op die onderskeie dae. Vir enige navrae bel Fred by 013 282 6564.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



