Local sportSport
Barend kry Pumatrofee
Barend Smit is tydens die Mpumalanga Rugby Unie se prysuitdelingsfunksie vir sy SA Skole-deelname vereer.
Smit het vanjaar die Rooi Bulle, die Puma Cravenweekspan én die SA Skolespan aangevoer. Hy gaan volgende jaar na die Haaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



