Local sportSport

Hulle is Rebel en Rats!

Mpumalanga se vroue ope binnenshuise krieketspan is beslis Rebel en Rats! Die span het die silwer medalje by die ICSA Binnenshuise Toernooi verower.

En met Rebel en Rats as hul leuse en liedjie vir die week, was die spangees warm in die bibberweer.

Die span spog met vyf spelers én ‘n afrigter wat vir die Suid-Afrikaanse Presidentspan gekies is en hulle toer in Oktobermaand.

Hulle bedank vir Carien de Klerk en Corrie Jordaan van Q4 Fuels in Bronkhorstspruit vir hul borgskap.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button