Local sportSport
Kaalvoete veg terug
Die Pumas se o/13 Cravenweekspan het goed teruggeveg na hul loesing van 0-56 teen die Westelike Provinsie (die week se uiteindelike wenners) in die openingswedstryd van dié nasionale toernooi in Glenwood.
Die kaalvoetspelers het daarna die Vrystaat (24-12) en die Griekwas (17-5) geklop, voor hulle 20-25 teen die Leeus verloor het. Die span het uiteindelik 11de op die punteleer geëindig en het 10 drieë gedruk.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



