Local sportSport
Pumas weer op Kees
Die Pumas se senior span kom wéér 'n draai op die Kees Taljaard Stadion maak, wanneer hulle die Boland op 18 Julie in 'n Curriebeker-opwarmingswedstryd pak.
Jimmy Stonehouse se span het reeds in Aprilmaand die Luiperds op die einste stadion kafgedraf.
Kaartjiepryse en verdere inligting sal nader aan die wedstryd bekend gemaak word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



