Local sportSport
Ougatte kan nog ‘jol’
Hul mag dalk nie meer oor die spoed van hul jeug hê nie, maar met grysheid kom daar beslis rugbywysheid - vra maar vir Middelburg Ougatte.
Die span het goed gevaar by die jaarlikse Nasionale Golden Oldies-rugbytoernooi in Pretoria.
Met name soos Bees de Jager, Grant Bartle, Vickey Mey en Whitey Borcherdt het die span eers die Diggers (sewe drieë teen drie) geseëvier, voor hulle teen Harlequins (vyf drieë teenoor sewe) verloor het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



