Local sportSport
Pumas teen Kwas
Die Pumas is in die halfeindstryd van die Vodacombeker na hulle Vrydag die Westelike Provinsie 13-8 op Mbombela getroef het.
JW Bell het die tuisspan se enigste drie gedruk, terwyl JC Roos en Coenie van Wyk vir die ander punte verantwoordelik was.
Die span speel nou eerskomende Vrydag teen Griekwas in Nelspruit.
Pumas: Drieë: JW Bell. Doelskop: JC Roos. Strafskoppe: Roos, Coenie van Wyk.
Westelike Provinsie: Drieë: Rohan Kitshoff. Strafskop: Gary van Aswegen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



