Smit is een van slegs twee senters (die ander is JT Jackson van die SWD) in die groep en is dus byna verseker van sy plek in die span.
Hul eerste wedstryd is Vrydag 15 Augustus teen Frankryk.
• Bepalings:
15 Augustus teen Frankryk
19 Augustus teen Wallis
23 Augustus teen Engeland.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



