Local newsNews

VIDEO: Oud HTS man in Pretoria huis vermoor

’n Oud Hoër Tegnies Middelburg leerling is Sondagmore in die vroeë oggendure in sy Lyttleton-huis deur drie rowers oorval en vermoor.

Hy is een maal geskiet hoewel die polisie kon vasstel dat altesaam vyf skote op hom gevuur is.
Hulle het by die huis se badkamervenster ingekom en hom in sy slaapkamer vermoor.

CCTV kameras in die buurman se erf het die drie mans opgeneem tydens die inbraak.

• Lees meer in die nuutste uitgawe van die Middelburg Observer

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button