Local newsNews

Nie vir sensitiewe kykers: Video wys hoe ongeluk waarin egpaar sterf gebeur

’n Video van twee trokke se paneelbordkameras wys duidelik hoe ’n ongeluk op die R35 (Bethalpad) gebeur waarin ’n egpaar gesterf het.

Www.mobserver.co.za het in besit gekom van die videos wat wys hoe die trok agter in die man se bakkie vasry en dit daarna voor ’n ander trok ingooi.

•Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button