Local newsNews
Een dood in trompop botsing op N4
Een persoon is opslag dood in ’n trompop botsing tussen ’n trok en ’n bakkie op die N4 naby Berg en Dal vanoggend omstreeks 02:30.

Die oorledene was in die 1400 bakkie.
Die vermoede bestaan dat die bestuurder van die bakkie moontlik aan die slaap geraak het.
Die naam van die oorledene is nog nie bekend gemaak nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



