Local newsNews
Bekende inwoner more begrawe
’n Bekende inwoner, veral in rolbalkringe word more (Donderdag) begrawe.

Sibil Allers (71) is oorlede na ’n lang siekbed op Saterdag 16 Desember.
Haar begrafnis vind 21 Desember 10:00 vanuit die NG Suid Gemeente plaas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



