Local newsNews
4SAI Verpleegster oorlede
Die welbekende me. Alphia Le Cornu (61) is verlede Vrydag oorlede.

Sy was vir jare ’n verpleegster by 4SAI weermagbasis tot met haar aftrede in Maart vanjaar.
Haar begrafnis sal Donderdag om 11:00 uit die Corpus Christi gemeente gehou word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



