Local newsNews

Spesiale dienste met pastoor Hennie Jacobs

K.E.R.K met 'n verskil bied op publieke aanvraag weer spesiale dienste aan met past. Hennie Jacobs by die Middelburg Care Village.

Die tema van die dienste is: “Hoe om ’n muur van beskerming om jou huis op te rig.”

Die dienstye is as volg:

Sondag, 8 Oktober, om 09:00 en 18:00.

Maandag, 9 Oktober, om 19:00.

Dinsdag, 10 Oktober, om 19:00.

• Past. Jacobs is reeds 34 jaar ‘n pastoor en evangelis verbonde aan die AGS van Suid-Afrika.

Hy is tans die presiderende pastoor van Coram Deo Familie in Sasolburg.

Hy bedien regoor die land en het reeds in 33 lande regoor die wêreld bedien.

Past. Jacobs is gereeld op die plaaslike radio en het ‘n weeklikse program op Kruiskyk TV. Hy tree ook op as evangelis-konsultant vir gemeentes regoor die land.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button