Community galleriesGalleriesLocal newsNews

Friena voltooi 400 km tussen Eden en Addo!

HTS Middelburg se Friena Scholtz het pas die moordende 400 km staproete van Eden na Addo saam met haar suster, Lucia Prinsloo, voltooi.

Lees haar inspirerende verhaal in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer en die November uitgawe van die Get It tydskrif.

• Op die meegaande foto’s het sy ’n kykie gegee van hul belewenis in van die mooiste ongerepte natuur en soms totale onherbergsame gebiede.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button