CrimeLocal newsNews

Twee huisrowe laasnag

Tydens twee rooftogte op bykans dieselfde tyd in Kanonkop en Aerorand is gesinne met wapens aangehou.

Met die rooftog in Kanonkop is die gesin aangehou met ’n wapen, ’n koevoet en ’n mes.

Tydens die roof in Aerorand het die booswigte ingegaan by ’n huis waar ’n sewe maande oue baba ook was.

Die huiseienaar het met hulle gestoei, waarop ’n skoot afgegaan het.

Lees ook: Nuusflits: Kaper druk man in bagasiebak

• Lees die volledige berigte in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer wat vanmiddag op straat sal wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button