Local newsNews

Wie se vark?

Iemand het beslis nie al hul varkies op hok nie. Ansie Rabie, het of die Middelburg Observer se Facebook blad gevra wie se vark dit is wat los in Mineralia rondhardloop.

Sy het ’n foto van die verskrikte vark geneem en gekla dat die hele buurt se honde op hol is oor die vreemde besoeker.

Daar was ’n hele paar pittige aanmerkings oor me. Rabie se foto gemaak.

Kobus Janse van Rensburg: Julle is varkerig so vroeg daar in mineralia

Ansie Rabie: Nou is dit bewys! Al ons varkies is nie op hok nie.

Wanita Rademeyer: Man! Ek love die dorp! Never a dull moment.

Ansie Rabie: (In) Julle buurt hardloop honde, hier is dit varke.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button