Local newsNews
Video: Porsche weer betrokke by inbraak
Die Porsche Cayenne is vanoggend gebruik tydens 'n inbraak in Lebombostraat, Aerorand.

Al die noodgroepe waarsku dat mense versigtig moet wees.
Verlede week is ‘n soortgelyke voertuig by ‘n inbraak gebruik en is ‘n wapen op ‘n gesin gerig toe hulle stop om te kyk wat aangaan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



