GeneralLocal newsLocal sportNewsSport
Bekker in Europese Toer
Oliver Bekker het weliswaar die valbyl by die afgelope week se Porsche Ope in Hamburg (Duitsland) met twee houe misgeloop, maar hy het steeds beter as Suid-Afrikaanse toer-veterane soos Hennie Otto en kie klaargemaak. Bekker het twee rondtes van 74 en 71 gespeel.
• Engeland se Jordan Smith is die uiteindelike wenner met rondtes van 70, 67, 67 en 71 wat gesorg het dat hy 13 onder die baansyfer geëindig het. Suid-Afrika se Charl Schwartzel het vyf hou agter Smith geëindig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



