Local newsNewsUpdate

Peiling: Wat sal jy red?

Drie huise het die afgelope drie weke in die dorp afgebrand.

Die skade, beide struktureel en gemeet in besittings wat verwoes was, is enorm.

In baie gevalle vlug mense leë hande en gaan later terug om te kyk wat te redde is.

Mense praat graag oor wat hulle uit die huis sal red. ’n Troeteldier, foto-albums, duur skilderye…

Indien so tragedie jou tref, wat sal jy uit jou huis red?

Plaas jou antwoorde in die kommentaarlyn van dié plasing.

House engulfed by fire

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button