Local newsNews
Wees bedag vir gifstrooiers in Kanonkop
Gifstrooiers wat agter motorfietse en kwads aan is, is weer bedrywig in Kanonkop.
Die booswigte het Sondag in die vroeë oggendure ’n hond vergiftig in Renosterstraat en ’n motorfiets probeer steel in Populierstraat.
Gifgooiers agter motorfietse aan
• Lees die volledige storie in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



