Local newsNewsSchool sportSport
Video: Kaalvoet aksie by Dennesig
Die eereste Pumaki Rugbydag het Saterdag by Laerskool Dennesig afgeskop en daar was groot wedywering op die rugbyveld en die netbalbane.

Onderwysers moes groot geduld aan die dag lê om die kleingoed touwys te maak.
Saterdag word die reeks voortgesit met wedstryde wat by Middelburg Primary aangebied word.
Meer foto’s van Saterdag se aksie verskyn in Vrydag se uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



