Local newsNews

Weet jy wie dié is?

Weet jy wie hierdie twee jong mans is?

Hulle het Dinsdagaand by Lone Star Spur 12 brandewyne, asook voor- en hoofgereg geëet en net uitgestap sonder om te betaal.

Hulle het gemaak asof hulle net gaan rook.

Die twee het later in ’n donkerkleurige bakkie (agterste bakkie op video) weggery.

• Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button