Local newsNews
Netbalmeisies 10 – 0 Joernalis
Om teen ’n netbalspan fiksheid te doen, is nie binne almal se vermoë nie. Verál as jy nie eintlik weet hoe ’n skater lunge óf ’n jump lunge lyk nie.

Die Middelburg Observer se Johann Gresse het sleg tweede gekom teen HTS Middelburg se eerste netbalspan.
Maar ’n herontmoeting wag…
Lees die berig in vandag se uitgawe van die koerant.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



