Local newsNews
VIDEO: Ossewa word afgelaai
Die ossewa is afgelaai wat vir die duur van die Witkerk se 150 jarige feesvieringe by die hoofingang van die kerk sal staan.

• Die ossewa is goedgunstiglik beskikbaar gestel deur mnr. Andries Roux.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



