
Die vlak staan vanoggend op 58.94%!
Damopsigter Neels Struwig sê alhoewel die inloop nie meer so sterk loop soos die afgelope paar dae is nie, is daar egter steeds ’n inloop.
Hy het gemeld dat die damvlak presies 1% hoër is as verlede jaar op dieselfde dag toe hy op 57.8% gestaan het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



