Local newsNews
Reën maak pad onbegaanbaar
Die massas water wat oor paaie gespoel het na die reën gistermiddag by EDE Farming, het die Tweefonteinpad byna onbegaanbaar gemaak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



