Local newsNews
Krokodilrivier loop ook sterk!
Die Krokodilrivier loop ook sterk nadat dit erg in die Laeveld gereën het.

By die Krokodilbrug se Malelanehek (Nasionale Krugerwildtuin) was die rivierloop nog droog.
Ná drie ure se reën loop die rivier kant en wal en wil-wil aan die brug raak!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






