Local newsNews

N11 Pad dan gesluit

Die skedule vir padsluitings op die N11 by Kranspoortpas vanaf 31 Oktober tot 6 November, is soos volg:

• Maandag sal die pad oop wees, behalwe vir die normale stop-en-ry vertragings.

• Dinsdag, Woensdag en Donderdag sal die pad gesluit wees van 11:00 tot 15:00.

• 90 Minute vertragings kan op Vrydag verwag word, vanaf 09:00 tot 16:00.

• Saterdag en Sondag sal die pad oop wees, behalwe vir die normale stop-en-ry vertragings.

Motoriste word gevra om hul roetes rondom die sluitings te beplan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button