Local newsNews
Video: Pa tol motorfietswiele vir seuntjie
Net soos klein Damian Horsford (4) altyd sy kwad se wielietjies laat tol het, het sy pa, Jonathan, Vrydag by sy kind se begrafnis sy eie motorfietswiele laat tol.
Mnr. Horsford het gesê dat hy dit gedoen het ter nagedagtenis van sy seuntjie se liefde vir motorfietse.
• ’n Volledige berig verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



