Local newsNews
Video: Kyk, sy is fiks
Wanneer ’n fiksheidsmaniak en ’n joernalis mekaar in die gimnasium pak, kan daar net een wenner wees. Was dit die fikse en vietse Karien van der Wal, of die Middelburg Observer se atletiese Johann Gresse?

Kyk na die video hieronder en lees die volle berig in vandag se Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



