Community galleriesGalleriesLocal newsNewsNews galleriesSchools galleries

Foto’s: Middies matrieks groet

Hoërskool Middelburg se matriekklas van 2016 het hul skoolloopbaan in styl vaarwel geroep tydens ’n swierige affêre by die banketsaal die afgelope Saterdag.

Die puik georganiseerde funksie het voorsorg gemaak vir ’n spesiale baan vir aankomende motors om verkeersknope te vermy sowel as versnapperinge vir die nuuskierige besoekers wat op tydelike pawiljoene na die matrieks op die rooi tapyt kon loer.

Daar was perde, daar was ’n African Queen, daar wat motorfietse en elke moontlike spogmotor waaraan jy kon dink.
Vaarwel klas van 2016.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button