Local newsNews

Video: Duif vlieg huis toe

Hoewel mens niks meer van duiwesport hoor nie, het dit nog nie uitgesterf nie en is daar wel twee aktiewe klubs in Middelburg.

Elite Posduifklub en Pionier Duiweklub se lede vlieg nog elke Saterdag duiwe in die vliegseisoen wat van Junie tot September is.

In die video is een van Pieter Goosen, voorsitter van Pionier Duiweklub, se duiwe besig om in te kom na sy vlug.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button