Local newsNewsSchools

Video: Hoof op Harley skool toe!

Die hoof van Laerskool Middelburg is met 'n Harley Davidson skool toe!

En voordat almal dink hy het ‘n splinternuwe ryding, moet daar darem gesê word dat dit vir hom net so ‘n groot verrassing was!

Mnr. Gerrie van der Merwe (hoof) het op 9 April verjaar en die hoof van die skool word elke jaar op sy verjaardag bederf.

Mnr. Van der Merwe is Vrydag verras deur die lede van die Blaze of Glory Motorfietsklub wat hom met een van hul motorfietse, ‘n 1800cc Harley Davidson Trike, by die skool afgelewer het.

• Meer foto’s verskyn in die Mei-uitgawe van die Get It tydskrif.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button