EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Oujaars mandjiedans
Pienaardam Ontspanningsoord bied op 31 Desember om 19:00 'n oujaars mandjiedans in die Hartlandsaal aan.
Toegang is R80 per persoon (kinders o/10 R40).
Bring jou eie mandjie met drink- en eetgoed. DJ, tafels en stoele, braaiers, kontantkroeg en versnapperings word voorsien.
Besprekings word gedoen by 013 282 7816 of 072 617 0147.



