EntertainmentLifestyleLocal newsNews
‘Biggest loser’ is grootste wenner
Kilogram, sentimeter, liggaamsvet en fiksheid: dit is wat jou die wenner van Absolute Bootcamp se Biggest Loser-kompetisie maak.
Vanjaar se wenners is Dean van Moltke en Christiaan de Vries. Hulle het altesaam 29.5kg verloor, 7.2%-ligaamsvet en 78.6 sentimeter.
Die kompetisie was van 14 Oktober tot 30 November en 20 spanne het ingeskryf.
Die spanne het altesaam 629.5 sentimeter en 162.7 kilogram afgeskud.





