CrimeLocal newsNews

Kaartdiewe pla by Ultra City

Die herrie was los nadat twee verdagtes Sondagoggend 'n toeris se bankkaart by Ultra City langs die N4 gesteel het.

Die mans het glo in ‘n nuwe model rooi Audi met Gauteng nommerplate gevlug. Hulle is gewaar terwyl hulle in die proses was om te probeer geld trek met hul nuut gebuite kaart.

Die rowers kon daarin slaag om sekuriteits offisiere te ontvlug en het in die rigting van Middelburg verdwyn. Die verdagtes is bekend aan die Middelburg Observer maar kon nie bekend gemaak word nie omdat daar ‘n hangende saak teen hulle is.

• Skhumbuzo Welcome Gama (35) is onlangs gearresteer nadat hy na bewering a bankkaart gesteel het by ‘n toeris van Switserland.

Hy het reeds in die hof verskyn.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button