CrimeLocal newsNews
OTM in Arnot opgeblaas
Die eens rustige Arnot is verlede Vrydagoggend geruk deur 'n ontploffing toe 'n bende die OTM in die dorp met plofstof oopgeblaas het.
Die polisie kon nie vir kommentaar bereik word nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



