Local newsNews

Video: Blokkies wat brand maak mense naar

Is gewone kamferblokkies dalk die rookmiddel waarmee mense aan die slaap gemaak word, wanneer aanvallers by hul huise wil inkom?

Dit is die vraag nadat Farm Protect ’n moontlike plaasaanval in die Duvha omgewing in die wiele gery het in een van die swartste moordnaweke in die land se geskiedenis.

Toe die blokkies gebrand word het dit die huiseienaars naar en lighoofdig gemaak.

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button